
Elke dag gooi duisende besighede hul posts in Facebook se swart gat... maar 'n slim paar weet iets wat die res nie weet nie
Hier's jou kortpad na posts wat WERK.
Volg net die plan, gebruik die voorbeelde, en kyk wat gebeur...
In hierdie gids deel ek:
Die geheime formule agter posts wat werk
Regte voorbeelde wat jy kan volg
Slim tegnieke wat min mense ken

1# Getoets & Bewys
Ek het die werk gedoen en die wenners gekies. Nou wys ek jou presies watter hoeke werk die beste op Facebook. Voorbeeld: Ek het gedink ek ken Facebook... tot ek HIERDIE een ding verander het 👀
Hierdie tipe hoek trek 5x meer reaksies as gewone posts. En dis net een van die baie voorbeelde in die gids!
2# Bou Jou Hoeke
Vat die raaiwerk uit Facebook posts uit. Hier's een van ons gewildste template:
📝 Emosionele Konneksie-templaat:
Was jy al ooit so [emosie] dat jy nie meer geweet het wat om te doen nie?
Byvoorbeeld:
Was jy al ooit so moedeloos met jou Facebook posts dat jy nie meer geweet het wat om te skryf nie?
3# Vat Dit Verder
In die gids wys ek jou die 7 hoek-tipes wat regtig werk:
💫 Storie-hoek
💫 Gewaagde Stellings
💫 Emosionele Konneksies
💫 Begeerte-hoek
💫 Humor-hoek
💫 Verrassing-hoek
💫 Persoonlike Ervaring-hoek
Plus presies wanneer en hoe om elkeen te gebruik!

Helena Zwarts
Facebook Bemarking Mentor/Neuro Coach
Moeg vir posts sonder resultate? Ek wys jou hoe om Facebook & groepe te laat werk vir jou besigheid

Sukkel jy om op Facebook raakgesien te word en wil jy graag jou besigheid groei? Maak Facebook werk vir JOU besigheid met my maklike, praktiese program - 100% in Afrikaans! Van tegnologies onseker na selfversekerd met persoonlike ondersteuning.
Nuusbrief
Teken nou in vir jou Weeklikse Nuusbrief propvol Facebook Advies
Created with ©systeme.io