Het Jy Iets op die Hart?

Het jy 'n vraag, idee, of net lus vir 'n geselsie oor hoe jy jou besigheid op Facebook kan laat werk? Ek’s altyd net ’n boodskap weg. Hier by Slim Bemarking glo ek aan regte gesprekke met regte mense — sonder robot-antwoorde of outomatiese boodskap

Jy bemark al op Facebook. Jy kry reaksie — maar nie verkope nie. Slim Bemarking help Afrikaanse entrepreneurs om te verstaan waar die draad gebreek het, en hoe om dit reg te stel.

Nuusbrief

Teken nou in vir jou Weeklikse Nuusbrief propvol Facebook Advies

Created with ©systeme.io