🌟 STAP 1: Verwelkoming 🎉
✨ STAP 2: Bevestiging
’n Kort sin wat bevestig dat hul inskrywing suksesvol was
en dat hul gids oppad is.
📧 VOLGENDE STAPPE:
Gaan kyk in jou epos vir die epos met jou aflaai-skakel van die (jou lead magnet se naam) wat werk (As jy dit nie sien nie, kyk in jou 'spam' of 'promotions' lêers)
OF 👉 Laai jou gids af
Begin môre ....!
STAP 4: Wat wag vorentoe
’n Kort sin wat wys wat volgende gaan gebeur
(bv. ’n volgende les, e-pos, of stap in hul reis)
STAP 5: Normalisering & Gemeenskap
Laat hulle voel hulle is nie alleen nie.
Beklemtoon dat hulle deel is van mense
wat ’n slimmer, meer bewuste besluit geneem het.
STAP 6: Sosiale Bewys (opsioneel)
Sluit een kort aanhaling of reaksie in
wat wys hoe ander hierdie eerste stap ervaar het.
💫 STAP 7: Vinnige Wen (nou-aksie)
Gee een eenvoudige, praktiese ding
wat hulle NOU kan doen sonder moeite.
STAP 8: Afsluiting
’n Warm, bemoedigende afsluitingsin
wat sê: “Ek’s saam met jou op hierdie pad.”
Hartlike Groete
www.xyz.co.za
tel nommer
admin@xyz.co.za